Kampe / Camps

2014

Ons Gr.4 - 7 leerders het die jaar na Buffelsfontein gegaan vir hul jaarlikse kamp.

The students participated in activities such as fishing, volleyball, "jukskei", the spider web, game drives, tug of war, reptile shows and basic first aid training.

Die mense by Buffelsfontein het ons regtig op hul hande gedra en ons het soos konings ge-eet.